|
|
![]() |
![]() |
|
|
Komatiepoort se mense rock |
|
'n Lessie geleer en 'n tip vir Afrikaanse en ander Rock orkeste:
Kry 'n deposito, voor jy in 'n pub wat jy nie ken nie gaan speel. Dan weet jy die venue is committed en sal adverteer.
En hulle sal jou nie brand met die band se fooi nie. |
|
Piksteel Kry 'n Facelift |
|
Maar, sonder 'n drommer is 'n rock band dood en ons kon net nie die regte ou in Nelspruit kry nie. Daar sit Piksteel met sy spreekwoordelike vinger. Interessant genoeg, as mens daai vinger uittrek en iets begin doen, dan gebeur dinge. Wallie klim die dromme. 'n Week later laat Justin weet hy wil speel en op Dinsdag 25 Mei 2010 oefen die nuwe Piksteel, met Justin op die dromme en Willie op die boks Kitaar. Dit was 'n droë jaar, maar hou
maar die Gigs bladsy dop. Die Steel rides again! |
|
Piksteel Kry 'n Nuwe Drommer. Rob en Wayne Verdwyn |
|
|
|
Piksteel speel inniBOS (2007) |
|
|
|
Piksteel in die Ateljee, Wayne en Robert sluit by Piksteel Aan |
|
Gewonder waarom Piksteel die laaste tyd so stil was? Die kat is uit die
sak: Hulle was sedert laasjaar besig met 'n nuwe CD. Hierdie keer is dit
'n volle produksie CD (nie nog 'n demo nie). Hy is opgeneem in die
Murray Lube Musiekateljee en klink moerse. Die klank is klaar, ge-master
en alles. Dinsdagnag Hy is nou beskikbaar en kan by enige van die lede gekoop word, of van die website af. Volg die Koop die CD skakel. O ja, daardie oorspronklike vriende, wat 'n bedrag geld gegee het, sodat Piksteel kan opneem. As julle reg onthou, het daai plan nie so lekker gewerk nie. Wel, julle gaan nou uiteindelik die CD waarvoor julle betaal het, kry. (As ons kontak verloor het, skakel vir Buks; sy nommer is onderaan die bladsy.) Vir die opneem van die CD wat laas
November begin het, het een nuwe en een
|
|
Piksteel Reël (alweer)
'n Musiekfees (1 Apr '06) |
![]() 1 April 2006 Die gig vind plaas by die Oewersigsaal, Nelspruit. Daar sal 'n kontantkroeg wees, hekke maak 12:00 oop en vir 'n skamele R20 toegang kry jy: Piksteel, Blue Green Fish, Gibraltar, Lowveld Garage Band, Ska Tissue, No-One's Arc, Chamber en Syncromesh. En wie ookal bereid is om soos hiedie ouens verniet te speel vir 'n goeie saak. Die ouens hierbo is net die wat confirm het sover. Chantel (Blue Green Fish, voorheen Piksteel) en Robert (Lowveld Garage Band, ook voorheen Piksteel) help ook met die reelings. Dit was die goeie nuus. Die slegte nuus is dat Xav se 6 jarige dogter Tiffany breinoperasie moet ondergaan om 'n gewas te verwyder. Alle proceeds van die konsert sal vir hierdie goeie saak gaan. |
|
Jeandre word 'n Pikkie (15 Jan '06) |
|
|
|
Dis alweer tyd vir die Toy Run (20 Nov '05) |
|
|
|
Piksteel Haal die Top 30! (23 Aug ''05) |
|
Ok, moenie mal raak en die heel Saterdagoggend wag vir Piksteel op 5fm nie. Dis op die Internet. Twee weke gelede het die ouens die Piksteel song By My begin aflaai van die site samp3.com, toe was die song nr. 28, laasweek was hy 24 en die week nr. 22. Gaan check dit uit: |
|
inniBOS Kry Piksteel nie Onder nie (2 Jul '05) |
|
|
|
Piksteel kry 'n Agent (4 Jun '05) |
|
|
|
Piksteel kry 'n Nuwe Bas Speler (3 Feb '05) |
|
|
|
Die Toy Run (28 Nov '04) |
|
|
|
Louis Trichard is Baas (26 Nov '04) |
|
|
|
Piksteel Reël 'n Musiekfees (29 Sep '04) |
|
|
|
Piksteel Stel 'n Band Manager Aan (29 Sep '04) |
|
|
|
Hannes Maak sy Hand Seer (29 Sep '04) |
|
|
|
Die Pistol Knights Fiasko: The Plot thickens (April '04) |
|
|
|
Shawn Verlaat die Band (April '04) |
|
|
|
Wat het Geword van die CD? (Oktober '03) |
|
|
|
Wat het Geword van die Pistol Knights Fiasko (Oktober '03) |
|
|
|
Die CD vorder goed (7 Junie '03) |
|
|
|
Die Pistol Knights Fiasko (vervolg) (7 Junie '03) |
|
|
|
Piksteel Gaan Studio Toe! |
|
|
|
Die Pistol Knights Fiasko (Junie '03) |
|
|
|
|
|
|
|
Kontak: Hennie (sel: 0833570678) Piksteel TuisbladTop
|