|
11 Oktober 2013
Agterstoep: Nelspruit
23 Augustus 2013
The Pub: Nelspruit
(Ja ons was baie stil, maar het sonder 'n drommer gesit na Justin ons
lelik in die steek gelaat het. Hy't die twee laaste gigs net nie
opgedaag nie. Oulike ou.)
25 November 2012
Toy Run: Nelspruit
19 Oktober 2012
Golden Nugget: Baberton
7 September 2012
Legends: Leidenburg
3 Augustus
Agterstoep (Die Stoep): Nelspruit
22 Julie 2012
Bohemian Pub and Grill: Kaapsche Hoop
16 Junie 2012
Golden Nugget: Baberton
1 Junie 2012
Agterstoep: Nelspruit
30 Maart 2012
Agterstoep: Nelspruit
13 April 2012
Casterbridge: Witrevier
Ai, hier et ek weer lui geraak. Lees: Klomp
gigs ongedokumenteer.
8 April 2011
Tom's Hut: Nelspruit
1 April 2011
Koos Kroeg: Komatiepoort
25 Maart 2011
Shots: Witrivier
11 Maart 2011
Nelspruit Golf Klub: Golfdag ten bate van Dirkie van der Merwe
18 Februarie 2011
Pronk: Nelspruit
13 Desember 2010
Dog House: Mad Dogs Clubhouse, Witrivier
4 Desember 2010
Musiekfees: Morgenzon
3 Desember 2010
Barnrock Songfest: Witrivier
28 November 2010
Lowveld Toy Run: Nelspruit
27 November 2010
Jungle Cafe: Hazy View
29 Oktober 2010
Jungle Cafe: Hazy View
27 Februarie 2009
Nabana Lodge: Hazy View
22 Februarie 2009 12h00
The Big Swing: Graskop
17 Januarie 2009
Che Moniques: Springs 23 November 2008
Toy Run: Nelspruit
|
Hierde stuk is sketchy. Hennie het
bietjie lui geword, maar hierdie is die gigs wat ons onthou:
14 Augustus 2008
Die Piksteel video shoot:
Blue Moon Nelspruit
(As MK89 ons nie wil speel nie, sien jy dit op die piksteel site en
op Facebook.)
7 Junie 2008
Bourbon Street: Nelspruit
24 Mei 2008
The Free Concert: Blue Moon
Nelspruit
16 Februarie 2008
Saam met Klopjag en ander Afrikaanse bands:
Blue Moon Nelspruit Iewers in hierdie tyd het Piksteel ook by
Coyotes in Nelspruit en op Kaapshe Hoop gespeel. O ja, hulle het ook
drie aande by die Boskroeg op inniBOS
gespeel. En daar was ook 'n privaat partytjie of twee.
|
11 Augustus 2007
Kierieklapper Kunsfees: Potgietersrus
(Wat is 'n Kierieklapper?)
21
Julie 2007
Castle Loud Free Concert: Blue Moon, Nelspruit.

28 Junie 2007, 22H15
29 Junie 2007, 23H15
30 Junie 2007, 22H15
inniBOS, Hunters Stage
11 Mei 2007
Stables Nelspruit
Nelspruit Launch van die Piksteel CD.
5 Mei 2007
Nelspruit
Amptelike/Pivate launch van die Piksteel CD. Op uitnodiging alleenlik. As
jy nie jou uitnodiging gekry het nie, praat met een van die lede.
26 November 2006
Toy Run Nelspruit
29 Julie 2006
Speel in Palaborwa by 'n groot bike rally.
29 Junie 2006
Old Vic Rockfest saam met Bitter So Sweet.
20 Mei 2006
Castle Lager Free Concert @ Blue Moon Nelspruit.
Saam met Nasionale en Nelspruit bands.
1 April 2006
Oewersig Nelspruit.
Die Tiffany Charity gig. Saam met
Sacrifist, Blue Green Fish, Gibraltar, Lowveld Garage Band, Ska Tissue,
No-One's Arc, Chamber, Syncromesh. En wie ookal bereid is om soos
hiedie ouens verniet te speel vir 'n goeie saak. Hekke maak 12:00 oop.
R20 toegang. Sien die Nuus bladsy.
11 Februarie 2006
Old Vic
Nelspruit. Saam met
Syncromesh.
10 Desember 2005
Leidenburg ('n Charity gig saam met die local bikers.)
9 Desember 2005
Golden Spot (Het begin 2006 afgebrand.
Sorry Bok, dit was 'n great plek om te speel. En net toe Piksteel 'n
tuisveld
gekry het...)
20 November 2005
Toy Run Nelspruit (Saam met die Ulysses
Motorfiets Klub. Ander bands: Gibraltar, Ska Tissue, 10c Short,
Syncromesh, No-Ones Arc, Lowveld Garage Band, en
Blue Green Fish.)
3 September 2005
Old Vic
Nelspruit. Weer saam met Ska Tissue en Blue Green Fish
2 September 2005
Die Makietie Fees by Wild Horse Inn Kaapsche Hoop. Saam met
Dave Michael Band
27
Augustus 2005
Golden Spot
Nelspruit: So 'n Paar km uit op die N4.
6 Augustus 2005
Old Vic Nelspruit: Saam met Ska Tissue en Blue Green Fish (weer, dit
het so goed gegaan, ons almal is teruggenooi)
2 Junie 2005
Old Vic Nelspruit: Saam met Ska Tissue en Blue Green Fish
28 Mei 2005
Blue Moon
Nelspruit: The Free Concert ('n Jaarlikse event nou in sy vierde jaar) Saam met The Narrow en
15!, ja
15 ander Nelspruit bands o.a. nuwelinge BlueGreenFish en Synchromesh.
Piksteel se borg vir die dag was Doc Barry van Plato Hydrolics in
Sabie, 'n wonderlike ou. As jy ooit hydrolics nodig het, ondersteun hom
as jy kan.
12 Maart 2005
Scruffy's Nelspruit. Nog 'n plek wat die Nelspruit musikante ondersteun.
28 Mei 2005
Coyote's Nelspruit, Closing Down paartie.
Hulle is uitgeskop oor Piksteel wat te hard speel, nou trek die pub
dorp
toe.
26 November 2004
Tuscany's Louis Trichard
27 November 2004
Bikini Paartie Traders Pub 24 km buite Nelspruit op die Malelane pad.
28 November 2004
Toy Run Nelspruit (Saam met die Ulysses
Motorfiets Klub. Ander bands: Gibraltar, Ska Tissue, 10c Short,
Syncromesh, en
Blue Green Fish)
30 Julie 2004

29 en 30 Oktober 2004
Diggers Festival Kaapsche Hoop
30 Julie 2004
Green Venus, Kaapsche Hoop
3 Julie 2004, 21:30
Coyote's Pub and Grill, Nelspruit
1 Julie 2004, 21:30
InniBOS Nasionale Kunstefees, Beeld Oopverhoog: Nelspruit,
30 Junie 2004, 21:00
InniBOS Nasionale Kunstefees, RSG Verhoog: Nelspruit,
5 Junie 2004
Bedrock : Nelspruit, Ten bate van Radio Laeveld.
28 Februarie 2004
Blue Moon: Nelspruit, Open vir Karin Zoid.
13 Desember 2003
Club Personalities : Nelspruit, saam met Beeskraal.
11 Desember 2003
Club Personalities : Nelspruit.
6 Desember 2003
Festival of Lights: Nelspruit.
8 November 2003
Coyote's Pub an Grill: Nelspruit.
11 Oktober 2003
Diggers Festival: Kaapsche Hoop, saam met Brixton Roof en Moord en 'n
paar ander local bands.
4 Oktober 2003
Lente Karnaval: Nelspruit Skougronde, saam met Eddie Eksteen en 'n
klomp ander local bands.
13 September 2003
Trapdoor: Nelspruit.
5 September 2003
Staffie Motorfiets Rally: Baberton
9 Augustus 2003
Kierieklapper Kunsfees: Potgietersrus
5 Julie 2003
Bedrock: Nelspruit
24 Mei 2003
Castle Loud Free Concert: Blue Moon, Nelspruit.
Saam met: Not My Dog, Prime Circle, C Four, No One's Arc, Ska Tissue,
St Nemo's Cat, N.O.S., David Michael, Tequila Blues Band, Third Idea,
Balaclava en F.a.v.o.r.
10 Mei 2003
Flooimark: Nelspruit skougronde.
19 April 2003
Moonlight Fair, Kaapsche Hoop.
11 April 2003
Pistol Knight, Krugersdorp. Saam met Diff-Olie.
30 Maart 2003
Opening van die Mpumalanga "Moral Regeneration Movement", Naas Stadium
(Komatipoort/Malelane distrik)
28 Maart 2003
Rocky's Pub, Rocky's Drift Witrivier.
2 Maart
Rotary Motorskou, Riverside Mall, 11 uur die oggend. 'n Charity gig.
28 Februarie 2003
Golden Spot, Buite Nelspruit, Witbank pad
8 Februarie 2003:
Coyote's Pub and Grill, Nelspruit
11 en 12 Desember 2002:
Dullstroom Kuns Kultuur en Omgewing Fees.
11 Des: Dullstroom Inn
12 Des: Duck and Trout
Dullstroom.net
29 November:
Rock Cafe Witbank saam met Warheart, Honeybee en Rhütz.
http://www.rockcafe.co.za
9 November:
G-Spot, Nelspruit
31 Augustus:
Coyote's Pub and Grill, Nelspruit
24 Augustus:
Laeveld Lawaai, Saterdag 24 Augustus by die Blue Moon. (Saam met
o.a.
Anton Goosen, Piet Botha, Valiant Swart, Beeskraal, Paul Riekert &
Anton l'Amour, Riku Latte & Jean Marais, Soil 7t7, Scicoustic,
Diff-Olie, Liela Groenewald en Frosted Orange.)

9 Augustus 2002:
Green Venus, Kaapsche Hoop
27 Julie 2002 (oggend):
Launch die Echo Studios Project CD. (Sien hieronder: 'n
Compilation
met 11 oorspronklike Laeveld bands.) ABSA Square, Nelspruit
|