|
|
![]() |
![]() |
|
|
|
Piksteel speel Afrikaanse en Engelse Rock, Rock and Roll en Folk-Rock musiek. Hulle sing oor 'n verskeidenheid van onderwerpe: Oor vriende, familie en lovers wat jou kwaad maak (Bo Blink), ontvlugting (In the Day/Melody, Lake Isle of Innesfree - 'n toonsetting van Bill Yeats se gedig) en boemies (Ek Sal Jou Anderkant Sien).
The Minstrel gaan oor 'n outydse sanger/nuusdraer. (Toe daar nog nie Internet, koerante, radio of TV was nie.) Hulle sing ook love songs: Oor nuwe liefde (Wats jou Naam), wanneer sy nog lief is vir jou (Song for Mattie, Ek Voel Goed) en verlore liefde (Dink jy dan aan my). * T.o.v. die verwysing in Reënmense na 'n groot geweer en Strydom Plein: Piksteel haat wat Barend Strydom gedoen het.
|
|
|
|
|
|
Kontak: Hennie (sel: 0833570678) Piksteel TuisbladTop
|