|
|
![]() |
![]() |
|
|
|
Volle Naam: Justin Behrendt
Hy is die enigste professionele musikant in Piksteel. (Dit beteken nie hy's beter as die ander nie; net dat dit die enigste manier is waarop hy geld maak.) Hy het voor Piksteel vir Synchromesh en Latté Funk gespeel. Gelukkig het hy die lig gesien en speel nou vir Die Steel.
Hy drink partykeer brandewyn en
Coke. |
|
|
|
|
|
Kontak: Hennie (sel: 0833570678) Piksteel TuisbladTop
|