Te veel ouens het gemors met ons gasteboek. Toe haal ons hom van die lug af. Dink mense regtig ek gaan Viagra koop as hulle dit op ons gasteboek adverteer? Waarom ander mense se pret bederf? Huh?