Volle Naam: Walter Mokoena: The Piano Man.


Instrumente: Keyboards vir Die Pik. Maar hy speel ook dromme, baskitaar en kitaar. Wie weet waar ons hom nog gaan gebruik.


Wallie kom van 'n village net buite die Kruger Park. Daar't hy o/a leer jag. Die Park het 'n private ingang (uitgang?) naby waar hulle gewoon het. Hy woon nou in Nelspruit, werk by Harry Green Musiekwęreld en verhuur ook sy eie klankstelsels. Hy speel ook sokker. Nie baie goed nie. Hy haal nie eers die Bafana span nie. Maar ons wed hy sal enige ou in die Laeveld se gat skop op 'n pool tafel.


Wallie speel ook keyboards in sy kerk en is 'n klankman.


Sy musiek invloede is ????????????????????????.

Hy drink brandewyn en Coke as iemand anders koop.
 

 

">

 

 


Kontak: Hennie (sel: 0833570678)

Piksteel Tuisblad

Top